WRLD

Conscious Caracal 🇿🇦

Conscious Caracal 🇿🇦

ConCaracal dev.wrld.org
Mentions and quotes
Mention
Conscious Caracal 🇿🇦 Jul 20

"Ons is geregtig op ons kultuur, geregtig om as organisasie te funksioneer en geregtig om ’n ruimte vir ons jeug te skep. Ons het ’n reg om te bestaan." ’n Kragtige reaksie deur David Mey op die opportunistiese aanvalle teen Bokkieweek en Afrikanerjeug deur politici wat aandag wil aflei van hul eie mislukkings en geldvermorsing. #Kultuur #Jeug #Afrikaner

12558
Conscious Caracal 🇿🇦 Jun 17

Pas bekend: Hill-Lewis verwyder Steenhuisen as minister van landbou en degradeer hom tot junior pos. https://t.co/nmyBl9hbnY #Landbou #Politiek #SuidAfrika

12867