.@MbalulaFikile het begin optree asof hy onaantasbaar is. Hy is nie verhewe bo die reg nie en sal nou in die hof tot verantwoording geroep word nadat adv. Gerrie Nel van @afriforum se privaatvervolgingseenheid ingegryp het. https://t.co/g8WF8i9CXG #reg #gerechtigheid #verantwoordbaarheid